Slaan oor na produkinligting
1 van 1

G5 Books

Nubes Belli- Lotter, Dawid

Nubes Belli- Lotter, Dawid

Write a review
Gewone prys R 250.00 ZAR
Gewone prys Verkoopprys R 250.00 ZAR
Uitverkoping Uitverkoop

Nubes Belli is versameling gedigte deur gevestigde digters en alledaagse volksdigters en is saamgestel om gedigte en verse uit die lewe van die Bosoorlog-veterane en hul families te bewaar. Dawid Lotter is die samesteller van hierdie digbundel.

Toestand

Bietjie gebruik

Bekyk volledige besonderhede